DE KLEINE WIJN KOÖP Klipkers Rosé 2019

DE KLEINE WIJN KOÖP Klipkers Rosé 2019

Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

 

"Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevret op die Paarlberg." - Wynand Grobler

VINTAGE: 2019
CULTIVAR: 83% Shiraz, 16% Mourvèdre, 1% Grenache​
ORIGIN: Franschhoek​