Anzél in die Boland wynboks

Anzél in die Boland Kersfees Wynboks

Regular price
Sold out
Sale price
R 950.00
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Die eerste 'Anzél in die Boland' wynboks is hier, met spesiale wyne gekies deur Anzél en geinspireer deur die eerste seisoen van 'Anzél in die Boland' op KykNet.  Die volgende wyne is ingesluit in die boks:

Reyneke Wines Biodynamic Sauvignon Blanc 2019 - iets heeltemal anders as wat jy gewoonlik van hierdie kultivar verwag

Patatsfontein Patatsblanc 2018 - goeie kombinasie tussen Colombard en Chenin Blanc, ons twee gewildste wit kultivars in Suid Afrika

Kanonkop Kadette Rosé 2020 - perfekte wyntjie vir Kersdag

Spier Seaward Shiraz 2018 - hierdie word beskou as die ‘sexy!’ wyn van die seisoen

Boekenhoutskloof Chocolate Block - hierdie Rhone versnit is ‘n ou treffer gemaak deur die Wynmaker van die Jaar

Kleine Zalze Vineyard Selection Cabernet Sauvignon 2018 - wynlandgoed van die jaar se Cab en ook die kultivar waarvoor Stellenbosch bekend staan.

 

Belangrike inligting:

Bestellings vir hierdie wynboks sluit Maandag 21 Desember.

Laat 4-7 werksdae toe vir aflewering van die boks vanaf datum van bestelling.

Indien jy die wyn afgelewer wil hê by jou vakansie bestemming, laat ons gerus weet watter datum die wyne moet arriveer en gee jou vakansie adres as "shipping address".

Koerier koste is addisioneel tot die koste van die wyn.