DE KLEINE WIJN KOÖP Klipkers Rooi 2019

DE KLEINE WIJN KOÖP Klipkers Rooi 2019

Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

"Klipkers, die skaars inheemse boom wat homself onder die granietrotse in die wynland se bergreekse vestig, is die inspirasie vir die wyn. Waar jy hom raakloop word jy omring deur Proteas terwyl die reuk van fynbos jou neusgate vul." - Wynand Grobler

VINTAGE: 2019
CULTIVAR: Shiraz, Grenache
ORIGIN: Cape Coastal