
"Oor die heuwels van die land. Net so bietjie reën.
En dalk 'n brokkie son. Waai windjie waai. Jou sente,
jou drome. Oor die rand van die glas. Al meer gaan
verstom. Jou het ek lief bo alles."
VINTAGE: 2018
CULTIVAR: 100% Cinsault
ORIGIN: Stellenbosch