
"So oud soos die berge, met herkoms van ‘n land ver hiervandaan, staan die
gesogde Pinot Noir stokke met ’n uitsig oor die koel Atlantiese oseaan...
Die Hoendertande Pinot Noir is heeltros gegis en in klein, 225 liter Franse
Eikehout vate verouder vir ‘n periode van 12 maande." - Wynand Grobler
VINTAGE: 2019
CULTIVAR: Pinot Noir
ORIGIN: Walker Bay