DE KLEINE WIJN KOÖP Hoendertande Grenache Noir 2019

DE KLEINE WIJN KOÖP Hoendertande Grenache Noir 2019

Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

"Grenache Noir druiwe is die perlemoen van die binneland. Dis g’n wonder daar word jaarliks swaarde gekruis oor elke tros nie. Die Hoendertande Grenache is met stingels gegis en in 500l stukvate verouder. Die ingewikkelde deel is nie om die wyn te maak nie. Dis om die druiwe te kry..." - Wynand Grobler

VINTAGE: 2019
CULTIVAR: Grenache
ORIGIN: Franschhoek