
"Daar by ‘n wag-‘n-bietjie bos staan die klein en stewige Kreatuur, met medium struktuur. Met ‘n lyfie van Cinsault, Shiraz en Mourvèdre, beweeg hy vinniger as wat ‘n mens sou dink, veral in die keel af. Hierdie is wyn wat meer as net die tong laat bokspring van sensasie. Kom ons klink ‘n glasie op ons Springbok nasie!" - Wynand Grobler
VINTAGE: 2019
CULTIVAR: Cinsault 40%, Shiraz 37% & Mourvèdre 23%
ORIGIN: Cape Coastal