Anzél in die Boland Wyn Seleksie

"Die eerste seisoen van Anzél in die Boland was ‘n onvergeetlike ervaring! Ek is so lief vir goeie kos, wyn, en die samesyn wat daarmee gepaard gaan – dit is ‘n groot voorreg om die geleentheid te gehad het om die stories agter die verskillende plase te hoor en dit met die res van ons land te deel. Om ‘n wyntjie saam vriende en familie te geniet, is vir my een van die grootste voorregte in die lewe en ek wens vir almal dit in oorvloed toe in die Kersseisoen. Ek het ‘n ‘Anzél in die Boland’ wynboks saamgestel met 6 spesiale wyne geinspireer deur die seisoen." - Anzél

Anzél in die Boland Kersfees Wynboks
Anzél in die Boland wynboks
Regular price
Sold out
Sale price
R 950.00
Unit price
per